EPISODE · Nov 14, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 14 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dr. Johann Stadler van Antrovet verduidelik watter faktore bydra by tot die ontwikkeling van longontsteking by beeste, en hoe dit voorkom kan word. Ons praat verder oor die hormoon, rbST, wat melkproduksie by lakterende diere verhoog. Dr. Tod Collins, ‘n onafhanklike suiwelkonsultant, brei uit oor die effek wat dit op reproduksie het, en of dit enigsins risiko’s inhou vir mense. Heinrich Victor is op sy pos met nuus oor wolpryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.