EPISODE · Nov 14, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 14 November 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Suid-Afrikaanse Vetvee-beoordelaarsvereniging se skoue lewer vanjaar top gehalte beeste op. Ons het by die Leniesdeel- en Tlakgaming-vetveeskou met Andrew Adams daaroor gesels. Daar is verskillende voerstelsels in melkerye, en voedingskundiges formuleer rantsoene. Waarom is meting nodig? Suretha Francis van SA Stamboek beantwoord hierdie en ander vrae. Johan van den Berg gesels weersake, en Chris Derksen is terug met die week se vleisprysverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.