EPISODE · Nov 14, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 14 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Piet Lombard, ‘n navorsingstegnikus by die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, praat oor moderne kultivars en hedendaagse metodes van onkruidbeheer. Hy gesels ook oor canola. Nelmarié Saayman, ‘n veldwetenskaplike en kenner op die gebied van die bestuur en herstel van veld, vertel van ‘n vrou wat luister na die grond met mikrofone om die gesondheid daarvan te bepaal. Hy praat ook oor die belangrikheid van solgvuldige veldbestuur.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.