EPISODE · Oct 14, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 14 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet ongeveer 99% van Suid-Afrika se totale wolproduksie word rou uitgevoer. Daar is egter een maatskappy wat in 2017 besluit het om ‘n wolverwerkingsbesigheid te begin. Ons het dié besigheid in die Paarl besoek, en daar met met die stigter, Stefan Gerber, gesels. Wanneer spuite aangekoop word, is daar verskillende faktore wat in ag geneem moet word. Ruan van Schalkwyk van Husqvarna gee raad. Heinrich Victor terug met die jongste wolmarkverslag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.