EPISODE · Sep 14, 2023 · 22 MIN
RSG Landbou 14 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Grond is ‘n plant se immuunstelsel. Daar is meer mikro-organismes in een teelepel grond as mense op aarde. So sê Deidré Odendaal van AECI Plant Health. Sy praat oor grondgesondheid, en gee raad. Ons het ‘n luisteraarsvraag oor die prys van vleis in die kleinhandel ontvang. Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat verduidelik waarom die produsent soveel minder kry as wat verbruikers betaal. Johan van den Berg praat oor die El Niño-verskynsel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 14 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.