EPISODE · Apr 15, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 15 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
Rolspelers in die Oos-Kaapse wildbedryf het onlangs op Bedford byeengekom om oor hulle toekoms te praat. Ons hoor by die nuutverkose voorsitter van Wildbedryf Suid-Afrika, Colin Engelbrecht, wat gebeur het. Justin Gird van die Oos-Kaapse Wildbestuursvereniging, gesels oor die stigting van die Oos-Kaapse Bewarea-vereniging, wat produsente gaan help met natuurbewaring en bestuur. Oor minder as twee weke skop die jaarlikse Bloemskou af, en Elmarie Prinsloo gesels oor die landbouskouprogram.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.