EPISODE · Apr 15, 2025 · 21 MIN
RSG Landbou 15 April 2025
from RSG Landbou · host RSG
RSG Landbou het onlangs die Beaufort-Wes-landbouskou bygewoon, waar ons met ‘n paar opkomende skaapboere gepraat het. Ons het nuus oor die LHB en Kruger Bonsmara-veiling wat eersdaags naby Christiana plaasvind. Aartappels SA wil die gebruik van klein aartappels bevorder, veral as deel van ‘n gesonde maaltyd vir kinders. Dirk Uys praat oor hulle planne om die Departement van Basiese Onderwys se voedingskema hierdeur te bereik.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.