EPISODE · Aug 15, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 15 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die impak van brande op sekere boomspesies in die Kalahari is bespreek by die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika se kongres. Prof. Susi Vetter van die Universiteit van Rhodes vertel van die navorsing wat hulle op hierdie gebied doen. Die vyfde BKB Afrika Lewendehawe Ekspo word vroeg in September by die Afridome in Parys gehou. Johan van den Berg praat oor die jongste weervooruitsigte, en Chris Derksen fokus op vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.