RSG Landbou 15 Desember 2025 episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2025 · 23 MIN

RSG Landbou 15 Desember 2025

from RSG Landbou · host RSG

Waarom speel sentiment so ‘n belangrike rol in groei in die landbou? Dit is een van die vrae wat tydens die onlangse Agbiz-mediadag in Pretoria beantwoord is. En, het jy geweet sakevertroue in die landboubedryf het in die vierde kwartaal van 2025 met vyf punte gestyg? Theo Boshoff het met ons hieroor gesels. Die Landbounavorsingsraad het in November die wenners van hulle Nasionale Meestersuiwelboer-toekennings aangekondig. Dr. Frikkie Maré van die Rooivleisprodusente-organisasie praat oor rooivleispryse wat die afgelope jaar met tussen 20 en 40% verbeter het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 15, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 15 Desember 2025

0:00 23:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on December 15, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!