RSG Landbou 15 Februarie 2024 episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 15 Februarie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Veeartsenykundige dienste in Zimbabwe het verlede week die uitbreking van die veesiekte, Theileriose, bevestig. Dié siekte word deur die bruinoor-bosluis oorgedra. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik waarom die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling plaaslike veeprodusente waarsku. Corné Nel vertel wat ons by vanjaar se Beaufort-Wes Landbouskou kan verwag, wat van 6 tot 9 Maart aangebied word. Daar is oudergewoonte ook nuus oor die weer en vleispryse.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 15 Februarie 2024

0:00 24:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on February 15, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!