EPISODE · Jan 15, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 15 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Maandagmôresiekte by perde is ‘n metaboliese toestand wat spesifiek die spierweefsel van perde affekteer. Dr Delarey Ribbens beantwoord ‘n paar vrae hieroor. Konsortium Merino bied op 26 Januarie hul 99ste veiling aan en ons gesels met Gawie van Heerden hieroor. Dieregesondheid bly op die voorgrond in Suid-Afrika. Prof Leon Prozesky het tydens verlede jaar se LRF Veeskool verduidelik hoe om siekte-uitbrekings te hanteer. Ons hoor wat hy daaroor te sê het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.