EPISODE · Jan 15, 2026 · 25 MIN
RSG Landbou 15 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
BKB bied op 20 Januarie die grootste speenkalfveiling in die land in Bloemfontein aan. Schalk Buitendach van die Dorland Trust vertel van die nagenoeg 6 000 diere wat op aanbod sal wees. Groot kommer heers oor die droogte in die Noord-Kaap, maar hoe lyk die oorhoofse prentjie, en hoe gaan dit met landbou in dié provinsie? Ons praat met Willem Symington van Agri Noord-Kaap. Johan van Berg gesels weersake.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.