EPISODE · Jul 15, 2023 · 14 MIN
RSG Landbou 15 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Ontmoet Danielle Schoeman, Suid-Afrika se jongste vroulike meesterdistilleerder. Sy het Doña Distillery in 2019 gevestig met die droom om die bedryf te ontwrig, en 'n ambisieuse doelwit om nuwe en opwindende spiritus na die plaaslike en internasionale markte te bring. Teen 2020 het Doña verskeie toekennings gewen, insluitend die trofee vir die beste drankie met lae/geen alkohol, beste gereed om te drink, en talle medaljes vir haar produkte by plaaslike en internasionale kompetisies. Sentraal tot hierdie suksesverhaal, staan ‘n Karooboer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.