EPISODE · Jul 15, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 15 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Ons terugvoer oor die 54ste kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde wat in Oos-Londen plaasgevind het. Ons hoor van die president van die vereniging, Trevor Dugmore. Prof. Michiel Scholtz van die Landbounavorsingsraad was een van die sprekers, en hy praat oor die verband tussen die bontbosluis, hartwater en klimaatsverandering. Wilhelmus van der Schyff van Schyff Beefmasters vertel van hulle tiende produksieveiling op 30 Julie tussen Bultfontein en Soutpan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.