Skip to content
RSG Landbou 15 Julie 2025 episode artwork

Jul 15, 2025 24 min

RSG Landbou 15 Julie 2025

from RSG Landbou Hosted by RSG

Daar word na varke en pluimvee as monogastriese diere verwys. Navorsing oor voeding vir dié diere om optimale produksie te verseker, is die spesialisveld van Cara Nel van Vitam International. Ons vind uit wat dit behels. Christine Leighton gesels oor die Verbruikersopvoedingsprojek van Melk SA, en hoe daar met verskillende verbruikers gekommunikeer word. Boeram Venter van Venter Boerdery naby die Addo Olifantpark praat oor die aanpasbaarheid van die Bonsmara in dié omgewing, en wat op aanbod sal wees by hulle veiling op 25 Julie.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 15 Julie 2025

0:00 24:07

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 15, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.