EPISODE · May 15, 2023 · 27 MIN
RSG Landbou 15 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
In terme van energieopwekking, is die oplossing daar, maar die uitdaging lê in die storing daarvan. Eneregiekenner Faure van Schalkwyk was een van die sprekers by Aartappels SA se jaarlikse forum, en ons hoor wat hy te sê het oor energiebehoeftes, ontwikkeling in tegnologie, en druk op pryse. Die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika het onlangs kongres gehou. Dr. Marike Badenhorst brei hieroor uit, en dr. Danie Odendaal gesels oor sy aanbieding en die beskikbaarheid van entstowwe.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.