EPISODE · May 15, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 15 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Clement October van Klein River Cheese by Stanford is by vanjaar se SA Suiwelkampioenskappe met die eerste Hollard Game Changer-toekenning vereer. Agri-Expo het dié toekenning ingestel ter viering van die 191ste SA Suiwelkampioenskappe. Ons gesels met Clement oor sy loopbaan. Carin Venter kuier by ‘n volstruisboer naby Bugersdorp in die Oos-Kaap, Wienie de Klerk. Dis Nampo-tyd, en ons gesels met Mike van den Berg van BKB oor die waarde van ‘n landboumaatskappy se betrokkenheid by ‘n skou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.