RSG Landbou 15 November 2023 episode artwork

EPISODE · Nov 15, 2023 · 23 MIN

RSG Landbou 15 November 2023

from RSG Landbou · host RSG

Negentig persent van Suid-Afrikaanse volstruisprodukte word uitgevoer. Internasionale aanvraag en pryse het ‘n groot invloed op ‘n onderneming se winsgewindheid, en daarom is die voeding en bestuur van dié voëls, asook dierewelsyn so belangrik. André Bezuidenhout van Feedtek gee raad oor voedig en bestuur. Ons het by die International Society for Applied Ethology se werkswinkel oor dierewelsyn- en gedrag met dr. Adriaan Olivier van die Volstruisbesigheidskamer gesels. Prof. Schalk Cloete van die Universiteit Stellenbosch se Departement Dierewetenskappe beklemtoon die nodigheid vir ‘n sterker fokus op navorsing oor goeie dierewelsynspraktyke.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 15, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 15 November 2023

0:00 23:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on November 15, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!