RSG Landbou 15 Oktober 2024 episode artwork

EPISODE · Oct 15, 2024 · 25 MIN

RSG Landbou 15 Oktober 2024

from RSG Landbou · host RSG

Die Suiwelstandaardagentskap poog voortdurend om te verseker dat suiwelprodukte in Suid-Afrika veilig vir menslike gebruik is. Met die uitbreiding van hulle laboratorium, sal daar eersdaags vir brusselose in melk getoets kan word. Jompie Burger praat hieroor en ander toetse wat in die pyplyn is. Hannes Bruwer van Genade Boerdery is aangewys as Agri Noord-Kaap se Jongboer van die Jaar. Hulle diverse boerdery in die Hopetown-omgewing bestaan onder meer uit koring, erte, lusern, groente, wild en skape. As besproeiingboer gesels hy ook oor die planne wat hulle moes maak om tydens beurtkrag volhoubare produksie te verseker.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 15, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 15 Oktober 2024

0:00 25:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on October 15, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!