EPISODE · Sep 15, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 15 September 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die meeste kommersiële boerboktelers vra vir veldaangepaste ramme, en dis die rede vir die Karoo Boerbok Veldram-projek. PW Botha vertel hiervan, en ook van hulle veiling van 25 September op Jansenville. Netafim vier vanjaar hulle 60ste bestaansjaar. Die Netafim-span in Suid-Afrika het ‘n kernrol in die ontwikkeling van laevloei-drupbesproeiingskonsepte gespeel. En, as jy belangstel om vanjaar die Komga Landbouskou by te woon, vertel ons jou meer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 15 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.