EPISODE · Apr 16, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 16 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
‘n Aantal beeste en skape wat bestem is vir uitvoer na die Midde-Ooste, is onlangs op die Al Messilah-skip in die Oos-Londonse hawe gelaai. Verteenwoordigers van verskeie belangegroepe was teenwoordig om te verseker dat daar aan bepaalde vereistes voldoen word. Dis nou ‘n goeie tyd om vas te stel wat die aalwurmgetalle op jou lande behels. Só sê prof Driekie Fourie van Syngenta Seedcare. Sy verduidelik hoe belangrik monsterneming is ,en die beste praktyke om ‘n monster reg te neem.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 16 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.