EPISODE · Apr 16, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 16 April 2025
from RSG Landbou · host RSG
Kanola is ‘n belangrike wisselbougewas in die Wes-Kaap, en ding goed mee met kleingrane soos koring en gars. Dit is egter nie so maklik om te verbou nie, en daar is sekere uitdagings wat oorkom moet word om goeie opbrengste te behaal. Aartappels SA vertel wat in Maart met aartappelverkope het gebeur. Dr. Ivan Meyer, Die minister van landbou in die Wes-Kaap, praat oor die R1-miljard begroting wat onlangs ter tafel gelê is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 16 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.