EPISODE · Aug 16, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 16 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
Ons kyk na die uitdagings vir landbouskoue. Die suiwelmaatskappy, Danone, het in 2022 ‘n samewerkingsooreenkoms met Ncora Dairy Farm in die Oos-Kaap aangegaan. As deel van die projek, het hulle vanjaar vyf vroue bemagtig met kennis oor bemarking, bestuur, verwerking en ander vaardighede wat op die volhoubaarheid van hulle landboubesigheid fokus. Ons hoor by dr. Louis du Pisani waarom Piet Roux van Prieska die 2023 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-kroon dra.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 16 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.