EPISODE · Jun 16, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 16 Junie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Deon Saayman van Cape Wools gee terugvoer oor die International Wool Textile Organisastion se kongres wat in Mei in Frankryk plaasgevind het. Hy ook was een van die sprekers tydens die onlangse NWKV algemene jaarvergadering. Die brandseisoen vir somerreënvalgebiede is hier, en André Scheepers van die Mpumalanga Sambreel-brandbeskermingsvereniging gee raad. Ester Hertzog van Boshoff Bosmara vertel watter diere op 25 Junie by hulle veiling in die Leandra-omgewing op aanbod sal wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 16 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.