EPISODE · Oct 16, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 16 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging het geskiedenis gemaak toe dit die eerste organisasie in Afrika geword het om ICAR-sertifisering vir DNS-data-interpretasie te ontvang. Die Lewendehawe Registrerende Federasie het by hulle onlangse veeskool vir Koos Kooy van Oggendstond Simmentalers by Mooirivier in KwaZulu-Natal as die Santam/LRF Stoetteler van die Jaar aangewys. Willem Barnard van Au Albidus Brahman vertel van hulle veiling van 25 Oktober by die Warmbad Veemark.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 16 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.