EPISODE · Sep 16, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 16 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
Landbou moet seëvier. Dis die boodskap wat by vanjaar se TLU SA-kongres uitgestaan het. Bennie van Zyl terugvoer oor die kongres. Ons hoor ook van twee van die sprekers. Hans-Jurie Moolman van Moolman en Pienaar Ingelyf praat oor grondhervorming en waar die verantwoordelikheid lê, en Ronnie Schilling van TLU SA se Oos-streek en Natal gesels oor veiligheid. Willem Engelbrecht van Piet Citrus in die Loskopvallei is as Agri Limpopo se Jongboer van die Jaar aangewys.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 16 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.