EPISODE · Dec 17, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 17 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Een van die grootste behoeftes by voerkrale is kalfnaspeurbaarheid. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik watter rol die kuddeveearts speel by waarborge oor die gesondheidstatus van kalwers, wat aan voerkrale gelewer word. Het jy geweet hittestres het ‘n impak op besetting in skaap- en beeskuddes tydens die teelseisoen? Dr. Johan van Rooyen van die Steynsburg Dierehospitaal vertel van ‘n studie in dié verband. Ons praat met dr. Charl van der Merwe van Agbiz Grain. Een van hulle fokuspunte vir 2026 is die ontwikkeling van ‘n vaardigheidsontwikkelingsprogram vir silopersoneel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.