EPISODE · Jan 17, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 17 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
‘n Effektiewe afslaer streef daarna om die prys van die dag op die veiling te laat geld. Beide die koper en verkoper moet tevrede wees. Frik Verster van BKB het riglyne saamgestel en in môreoggend se RSG Landbou praat ons met hom oor die doel en geesdrif van ‘n afslaer. ‘n Groep witrug-aasvoëls is onlangs op ‘n plaas in die Kalahari vergiftig. Dr Gerhard Verdoorn van die Griffon-gifinligtingsentrum vertel ons meer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.