EPISODE · Jul 17, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 17 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Suid-Afrika is bekend vir sy wêreldkampioen-handskaapskeerders. Twee skeerders het onlangs in Skotland hulle staal gewys, en teruggekeer met die wêreldtitel, en dít boonop met die skeer van ‘n ander skaapras as waaraan hulle gewoond is. Izak Klopper van die Nasionale Wolkwekersvereniging was die spanbestuurder, en hy brei uit oor die afgelope Golden Shears-wêreldkampioenskappe. Hy praat ook oor masjienskeer, en waarom Suid-Afrika hier tekort skiet. Gerrit van Zyl van Hanzyl Bonsmara vertel waarom hy na sy produksieveiling op 26 Julie verwys as “The right type”.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.