RSG Landbou 17 Junie 2023 episode artwork

EPISODE · Jun 17, 2023 · 15 MIN

RSG Landbou 17 Junie 2023

from RSG Landbou · host RSG

Ons kyk na insekspesies wat jy moontlik nie geweet het bestaan nie - vlieë met lang tonge, reusgatige motte en ‘n paar buitelandse bye. Volgens prof. Bruce Anderson van die Universiteit Stellenbosch is die storie van bestuiwing ‘n byna onsigbare mikro wonderwêreld van stuifmeel. Hy stel veral belang in waarom plante juis lyk soos wat hulle lyk. Bloubessies, met hulle Noord-Amerikaanse herkoms, het veral ‘n interessante storie wat hiermee verband hou, en dis beslis oor veel meer as die blomme en bye.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 17, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 17 Junie 2023

0:00 15:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 15 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on June 17, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!