EPISODE · Jun 17, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 17 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Veerkragtige Veemanskap - dit is die tema van vanjaar se LRF Veeskool wat van 9 tot 11 Oktober by Aldam gehou word. Johan Styger van die Lewendehawe Registrerende Federasie gee meer besonderhede. Hy praat ook oor inskrywings vir die 2024 Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar. Die wenner word tydens die veeskool aangewys. Ons kuier by Dirkie Uys op sy plaas in die Bredasdorp-omgewing. Hy kan nie uitgepraat raak oor die waarde van data-insameling vir sy Merino-boerdery nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.