EPISODE · May 17, 2023 · 27 MIN
RSG Landbou 17 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Een van die verantwoordelikhede van ‘n AECI Plant Health-gewasadviseur is om boere op te lei oor leë plaagdoderhouerbestuur. Dr. Gerhard Verdoorn van Croplife SA verduidelik wat dit behels. Onkruid neem toe langs nasionale paaie. Prof. Charlie Reinhardt verduidelik wat die oorsaak is en hoe die probleem aangepak moet word. RC Malherbe, die eienaar van die rooi Angus-bul, Honey Comb, gesels oor sy prestasie. Honey Comb is vanjaar aangewys as die wenner van Vleissentraal en SA Stamboek se Elite bulgroeitoetsklas.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.