EPISODE · Nov 17, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 17 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Haarwurm is waarskynlik die inwendige parasiet wat die grootste negatiewe impak op skape en bokke in die somerreënvalgebiede het. Ons praat hieroor met dr. Johan Stadler van Antrovet Dieregesondheid. Die impak van klimaatsverandering op riviervloei het tydens Raisins SA se simposium op Kakamas ter sprake gekom. Weerkenner Johan van den Berg vertel meer. Ons vind ook meer uit oor die Letelle-skaap wat nie so algemeen in Suid-Afrika voorkom nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.