EPISODE · Oct 16, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 17 Oktober 2023
from RSG Landbou · host RSG
By sitrusverbouing beïnvloed vooroespraktyke en -produkte, na-oes gehalte asook die raklewe van ‘n vrug. Ons gesels hieroor met dr. Werner Rossouw van AECI Plant Health. Ons kuier verder by die Komga-skou. PJ Butler wat in Texas woon, was een van die beoordelaars. Ons hoor waarop hy fokus tydens beoordeling. Edgar Wichmann van die Suid-Afrikaanse Vetveebeoordelaarsvereniging gesels ook oor hulle betrokkenheid by dié jaarlikse skou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 17 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.