EPISODE · Apr 18, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 18 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
‘n Luisteraar het ‘n dokumentêr oor voerkrale in die VSA gesien, en was geskok oor die grootte van die fasiliteite en die omstandighede waarin die diere leef. Dr. Shaun Morris van Octavoscene praat oor die welsyn van diere in Suid-Afrikaanse voerkrale. AGT Foods Africa het onlangs sy oorname van Pannar se droëboonbesigheid aangekondig, en ons kry meer besonderhede daaroor. Daar soos altyd nuus oor vleispryse en die weer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.