EPISODE · Aug 18, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 18 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Swartlandskou is vanjaar 91 jaar oud, en is bekend vir hulle landboufokus. Jacques Bester vertel wat besoekers vanjaar kan verwag. Tieners, veral meisies, is geneig om melk uit hulle dieet te skakel. Melk SA praat oor die belang van suiwel by beengesondheid. TERUG NA DIE BASIESE BEGINSELS is die tema van vanjaar se LRF Veeskool, maar hoe basies moet ons teruggaan? Kobus Bester beantwoord hierdie vraag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.