EPISODE · Dec 18, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 18 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die gehalte van die Suid-Afrikaanse landbouproduk is goed en spyte van talle uitdagings bly ons mededingend. Theo Boshoff van Agiz het tydens ‘n media-dag met RSG Landbou gesels. Die belangrikheid van vetverspreiding by ‘n beeskarkas kom ook onder bespreking. Johan Odendaal, ‘n onafhanklike vleisbeeskonsultant verduidelik ook hoe vetverspreiding in ‘n voerkraal beheer word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.