EPISODE · Dec 18, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 18 Desember 2024
from RSG Landbou · host RSG
Volgens Conrad Schutte van Vinpro het ongeveer 280 produsenteenhede deelgeneem aan hulle jaarlikse produksieplan, wat die stand van die bedryf bepaal. Daar word onder meer gekyk na insetkoste, arbeid, meganisasie en dag-tot-dag uitgawes. Planne vir ‘n nasionale brandgevaargraderingstelsel is reeds bespreek. Rolspelers soos die SA Weerdiens, Departement Bosbou, Visserye en Omgewing en die WNNR werk saam om dié projek binne die volgende paar jaar te kan implimenteer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.