EPISODE · Dec 18, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 18 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Wat landbou in Limpopo uniek maak, is die samewerking tussen kommersiële en nuwe boere. Só sê Deidre Carter van Agri Limpopo. Agri Limpopo het daarin geslaag om die owerhede te kry om in Januarie vanjaar met die herstel van 21 probleempaaie te begin, sonder ‘n beskikbare begroting. Annelize Crosby van Agbiz praat oor wetgewing wat op die landbou van toepassing is en tans aandag in die parlement geniet.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.