EPISODE · Jan 18, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 18 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van 'n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom, 'n professor in vleiswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch gesels met ons hieroor. Nog ‘n provinsie wat deurgeloop het onder vloede, is KwaZulu-Natal. Angus Williamson van Kwanalu gee perspektief oor landbou in KZN en hul fokus vir 2024. Johan van den Berg is ook terug met weersake en Chris Derksen gesels oor vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.