RSG Landbou 18 Julie 2023 episode artwork

EPISODE · Jul 18, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 18 Julie 2023

from RSG Landbou · host RSG

Wat kan gedoen word wanneer ‘n koei plastiek vreet? Hierdie vraag is onlangs op ‘n Facebook-blad gevra, en het antwoorde ontlok wat ‘n veearts se hare sal laat rys. Is dit raadsaam om jou vriend of buurman te vra, of dalk eerder ‘n kundige te raadpleeg? Ons hoor wat dr. Carel Muller van die Universiteit Stellenbosch hieroor te sê het. Johan Pistorius gesels oor die On Top Droughtmaster-produksieveiling van 20 Julie. Die International Fresh Produce Association hou vroeg in Augustus hulle konferensie in Kaapstad. Jaco Oosthuizen gesels oor die uitdagings wat dié bedryf wêreldwyd in die gesig staar.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 18, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 18 Julie 2023

0:00 24:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 18, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!