EPISODE · Jul 18, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 18 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf het die afgelope 20 jaar goeie groei getoon. Van 2006 af het produksie per seisoen met 30 000 ton toegeneem. Ons praat met Valdor Dudley van GWK Pecans. Jannie Strydom van Agri Wes-Kaap gesels oor die invloed van die baie reën op landbou in dié provinsie. Ons hoor wat Johan van den Berg te sê het oor die weer, en Chris Derksen is terug met die week se vleispryse op veilings in die Noord-Vrystaat.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.