EPISODE · Jun 18, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 18 Junie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Brusellose is ‘n soönotiese siekte, wat beteken dit ook aan mense oorgedra kan word. Ons praat hieroor met dr. Mark Chimes van Melk SA. Paul Lynch van Standard Wool is verkies as direkteur van die Internasionale Woltekstiel-organisasie. Hy gesels oor sy loopbaan in die wolbedryf, en sy bydrae tot die internasionale wolbedryf. Prof. Leslie Brown vertel van die 60ste kongres van die Weidingsvereniging van Suider-Afrika wat in Julie aangebied word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.