RSG Landbou 18 Mei 2023 episode artwork

EPISODE · May 18, 2023 · 28 MIN

RSG Landbou 18 Mei 2023

from RSG Landbou · host RSG

Die Royal-skou vind eersdaags in Pietermaritzburg plaas, en daar is talle legendes in die veebedryf wat oor die jare diep spore in die vee-arena getrap het. Jan de Jong, wat vir bykans 50 jaar by dié skou betrokke is en ook verbonde is aan die Interras Beoordelaarsvereniging, deel ‘n paar gedagtes. De Rustica-olyflandgoed op De Rust is die trotse eienaar van ‘n beste in die wêreld olyfolie-toekenning. Dié toekennings in Spanje is een van die grootste en strengste kompetisies. Ons gesels met Dawie du Randt oor dié prestasie. Johan van den Berg is op sy pos met die weervooruitsigte.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 18, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 18 Mei 2023

0:00 28:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 28 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 18, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!