EPISODE · Oct 18, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 18 Oktober 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Vraag wat AECI Plant Health dikwels kry, is of dubbelenting van sojaboonsaad werklik nodig is. Cloete Rossouw beantwoord hierdie en ander vrae oor sojaboonsaadbehandeling en- inokulasie. Lede van SA Stamboek het die Internasionale Komitee vir Diere-aantekening in Spanje bygewoon. Dr. Japie van der Westhuizen verduidelik wat die waarde van hierdie internasionale netwerkgeleentheid was, en gesels ook oor die referate wat hulle gelewer het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.