EPISODE · Sep 18, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 18 September 2023
from RSG Landbou · host RSG
Hoe beïnvloed klimaatsverandering die besluite van ‘n finansierder in die landboubedryf? Ons praat hieroor met Daneel Rossouw van Nedbank. Dian Landman, ‘n melkprodusent van die Tsitsikamma-omgewing, is as Agri Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar aangewys. Hy vertel onder wat volhoubaarheid vir hom beteken. Daar is nuus oor veilings. Die LRF Veeskool word in Oktober aangebied. SP Potgieter, ‘n boer en vleisbeeskonsultant van Delmas, woon dié geleentheid elke jaar by, en ons hoor by hom wat die waarde hiervan vir hom is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 18 September 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.