EPISODE · Feb 19, 2018 · 28 MIN
RSG Landbou
from RSG Landbou · host RSG
Uile speel 'n belangrike rol in die ekostelsel. Lise Roberts praat met Danelle Murray oor die werk wat by die Owl Rescue Centre gedoen word. Daar is ook 'n gesprek met Herman Hugo van die Nasionale Wolkwekersvereniging oor sake wat onlangs by hulle streeksvergadering bespreek is. Die begrotingsrede word binnekort gelewer, en Wessel Lemmer van Absa Agribesigheid praat oor die landbou se verwagtinge daarvan.
Embed this episode
Ready to play
RSG Landbou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.