EPISODE · Apr 11, 2017 · 26 MIN
RSG Landbou
from RSG Landbou · host RSG
Die afgelope droogte het boere baie lesse laat leer. Een van die lesse is die bestuur van weidingsgewasse. Lodewyk Koch van Brasuda praat oor die belangrikheid van die regte weidingsgewasse, en waarna boere moet kyk. Daar is ook 'n bydrae oor die belasting op koolstof wat in die vooruitsig gestel word. Dr. Heinz Meisner praat oor die faktore waarna landbou kyk om pro-aktief te wees in die bestuur van hulle koolstofvoetspoor.
Embed this episode
Ready to play
RSG Landbou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.