Skip to content
RSG Landbou episode artwork

Jul 31, 2018 26 min

RSG Landbou

from RSG Landbou Hosted by RSG

Die landbougemeenskap is onthuts oor die handelsoorlog wat tussen die VSA en ander lande woed. Dr. Theo de Jager, president van die Wêreld Landbou-unie, praat oor die aangeleentheid. Daar is nuus van 'n projek wat by Harrismith onderneem word deur die Wildbewaringstrust. Owen Rhode van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Graangewasse praat oor gunstige grondmikrobes, en 'n melkboer van die Darling-omgewing kyk na die huidige toestande en die ongunstige melkprys.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou

0:00 26:35

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 26 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 31, 2018.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.