RSG Landbou
from RSG Landbou Hosted by RSG
Baie mense onderskat die waarde van bome op plase. Hennie Maas praat met boomkenner Neels Esterhuysen, oor die waarde van bome as versiering, afskerming en die produksie van hout. Dr. Danie Visser, 'n veekundige en varkkenner, praat oor varkproduksie in Suid-Afrika, en vergelyk plaaslike varkvleisverbruik met die van 'n land soos Sjina. Daar is ook 'n gesprek met Phillip Meiring van Voermol oor droëseisoenvoeding.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 27 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on July 17, 2018.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.